Nasionale kleure wink vir dié twee

Amonè de Beer en Kayla de Villiers.

Twee van Laerskool Witrivier se netbaldogters is tydens die finale proewe wat op 2 Mei in Witbank plaasgevind, gekies om die provinsie op ‘n nasionale vlak te verteenwoordig.

Amonè de Beer (o/13) en Kayla de Villiers (o/12) gaan aan die SA Winterspele deelneem wat van 26 tot 29 Julie in Gauteng plaasvind.

  AUTHOR
Thelma Nel

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Agfo Expo provides just the right platform