Bygewerk: Bome ontwortel, eiendomme beskadig in storm

Die reën, hael en windstorm wat Witrivier Donderdag rondom 13:00 getref het, het heelwat skade aan bome en eiendom aangerig.

In sekere woonbuurte is bome ontwortel. Van dié bome het huise, grensmure en palisades beskadig.

Dit blyk dat Parkville, in die omgewing van Imapala-, Mopanie- en Tambotiestraat die hardste getref is.

Norma Thomas het via Facebook laat weet dat die storm gelukkig nie so erg in en naby Macadamia Village getref het nie.

Willem Botha sê hy het 38 mm in Cambell Rossstraat gemeet, maar gelukig geen skade gely.

Cecile Dorfling sê sy het na 30+ mm in haar reënmeter opgehou om lesings te neem maar gelukkig ook nie skade gely nie. Sy woon naby die laerskool.

Lizelle Opperman het vanuit  in Leguan straat, oorkant Flamboyant Skool, laat weet dat sy 45mm reën gemeet het. Daardie gebied is ook erger deur hael getref, maar haar motor wat ’n paar duikies gekry het. Elders is geen ernstige haelskade tot dusver aangemeld nie.

 

Lees meer hieroor in volgende week se White River Post.

 

  AUTHOR
Mariana Balt
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Vulnerable children get much needed support

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: