Grootouers gaan saam skool toe

Laerskool Witrivier se gr. 1’s het onlangs hulle grootouers by die skool onthaal.

Met kameras en selfone gereed, het die oumas en oupas angstig seker gemaak dat die kleingoed hulle in die saal gewaar.

Op hulle beurt het die kleintjies se gesigte opgehelder wanneer hulle die geliefde gesigte kon eien.

Maar voordat hulle lekker kon saamkuier, was daar eers ernstige sake om af te handel: ’n konsert om te wys wat hulle reeds die afgelope paar weke in die skool geleer het.

Daarna kon almal heerlik onder die bome kuier en versnaperings geniet

Kyk wie was almal daar:

  AUTHOR
Mariana Balt
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Voorskou: Oupas en oumas gaan skool saam met kleinkinders

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: