Laaities wys dat hulle kan stoei

Voor: Uitblinkers Franco Neuhoff, Danilo Pretorius, Jean-Michael Delassus, (middel) Jean Erasmus, Blessing Lebotsa, (agter) Lourens Erasmus, Clive Lebotsa, Louwtjie Erasmus (afrigter) en Johny Smit.

Witrivier Stoeiklub se span het onlangs aan die MSV-kampioenskappe en -proewe op Secunda gaan deelneem waar die Pumatjiespan (ouderdomme 5-11) ‘n algehele tweede plek gewen het.

Die Pumatjiespan moes vir twee ure lank volgens ouderdomme stoei en het ook hulle eie kreet vir die dag laat hoor. Hulle is op grond van spangees, kleredrag en oorspronklikheid beoordeel.

Elkeen het sy eie skild ontvang, wat hy met 10 knopies (vir 10 byeenkomste) kan volmaak.

Op die proewe is die jeugspan gekies wat op 5 en 6 Oktober in die Kaap in die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan kragte meet.

Witrivier Stoeiklub gaan daar verteenwoordig word deur Louwtjie Erasmus (afrigter), Johnny Volschenk (beampte), Maria Labuschagne (spanbestuurder) en stoeiers Franco Neuhoff, Jean-Michael Delassus, Danilo Pretorius, Jean Erasmus, Blessing Lebotsa en Lourens Erasmus.

Jean-Michael Delassus, Clive Lebotsa en Johny Smit is ook gekies vir die Noordvaalspan wat op 27 Oktober in die Noord-Gautengsaal hulle vernuf gaan toets.

  AUTHOR
Mariana Balt
Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: