Schools galleries

Dag 2: Danie Rossouw Rugbyweek

Hoërskool Rob Ferreira het gister teen Zeerust tydens die laaste wedstryd van die dag vasgeval. Môre is die laaste dag van die gesogte Danie Rossouw Rugbyweek wat deur Robbies aangebied word.

Dag 2: Danie Rossouw Rugbyweek

Hoërskool Rob Ferreira het gister teen Zeerust tydens die laaste wedstryd van die dag vasgeval. Môre is die laaste dag van die gesogte Danie Rossouw Rugbyweek wat deur Robbies aangebied word.

Academic achievers rewarded for brilliant school work

A select group of pupils of Hoërskool Rob Ferreira were recently invited to the school’s academic prize-giving ceremony. They received certificates and trophies for top achievements in subjects and high averages.
Robbies

Robbies se swemmers laat die waters spat

Hoërskool Rob Ferreira het Maandag hul jaarlikse interhuisgala gehou. Vanjaar se Interskoleswem vind Woensdag 24 Februarie plaas. Uplands College het verlede jaar die trofee verower, met Hoërskool Nelspruit in die tweede plek en Penryn College derde. Dit is nog nie seker waar die skouspel gaan plaasvind nie weens opknappingswerk by Van Riebeeckpark se swembad.

Laerskool Witrivier’s grade ones quickly at home in the “big school”

The first day of school can be daunting for grade ones but teachers and new friends made it a big adventure. The new grade ones of Laerskool Witrivier spent part of their day making friends, learning class rules, drawing and colouring in pictures. They were very happy to show off their artwork and chat about what they were doing.

Plaaswerf kleuters bied ‘n skouspel-konsert

Daar is gedans, gesing en ywerig gewaai tydens Plaaswerf Kleuterskool se jaarlikse konsert verlede Saterdagaand. Die jaarlikse konsert is ‘n hoogtepunt vir die kleuters, ouers en oud-Plasies en daar is heerlik saamgekuier.

Robbies entertain ‘celebrity judges’ at concert

Hoërskool Rob Ferreira’s concert on September 29 and 30 was a mix of well-known reality talent competitions. Pupils sang, danced and acted to win approval from the judges, four pupils who parodied both local and international celebrities.

Pupils entertain family and friends at talent evening

Pupils and staff members of Accelerated Academy recently entertained family and friends with singing, dancing, musical pieces and other interesting items at the school’s annual talent evening.

Konsert bied ‘n kykie na lewe in die Kruger Nasionale Park

Jagters, rooibokkies, renosters en selfs ‘n krokodil het ‘n draai op die verhoog gemaak tydens Witrivier Prepremêr se jaarlikse konsert in NG Witrivier se saal Dinsdagaand. Ouers is vermaak met ‘n ‘besoek’ aan die Kruger Nasionale Wildtuin en die aktiwiteite van die verskillende diere wat daar woon.
Top